MISSIE
Jonge Einstein Akademie se missie is om deur uitmuntende dienslewering die verkose babasorgsentrum, kleuterskool en naskoolsentrum in die gemeenskap te wees, want u kind verdien net die beste! Ons verseker ‘n liefdevolle omgewing waar die kind veilig sal voel en waar geestelike, emosionele, fisiese, kreatiewe en intellektuele ontwikkeling sal seëvier.
- Babas vanaf 3 maande tot Graad RR
- Christelike waardes
- Top gehalte onderwys in Afrikaans
- ELDA kirrikulum word gevolg met spesifieke uitkomste vir elke ouderdomsgroep
- Klein klasse wat individuele aandag verseker
- Stimulerende aktiwiteite
- Voedsame maaltye
- Naskool fasiliteite
* Vervoer kinders na buitemuurse aktiwiteite
* Vakansieversorging teen geen ekstra betaling nie
* Voorwaardes geld
Kontak ons gerus:
Telefonies:
012 567 1940 of 082 579 5852
Per Epos:
hoof@jongeeinstein.co.za
admin@jongeeinstein.co.za
Besoek ons:
H/v Braam Pretorius en Dominika straat 292
Sinoville
Pretoria
Gauteng
0129